Porsche Carrera GT

Porsche Carrera GT
Oorsig
Vervaardiger Porsche AG
Produksie 2003–2007
(1 270 vervaardig)
Montering Vlag van Duitsland Duitsland: Leipzig
Ontwerper Harm Lagaay
Bakwerk en onderstel
Klas Sportmotor (S-segment)
Bakstyl 2-deur roadster
Uitleg Agtermidenjin, agterwielaandrywing[1]
Spesifikasies
Enjin(s) 5,7 L (5 733 cc) 980/01 DBNA V10[1][2]
Wringkrag 590 Nm
Ratkas slegs 6-gang handrat[2]
Lengte 4613 mm
Breedte 1921 mm
Hoogte 1166 mm
Massa 1380 kg[3]
Asafstand 2730 mm
Plek in geskiedenis
Opvolger Porsche 918 Spyder

Die Porsche Carrera GT is 'n middelslagsportmotor [4] wat van 2004 tot 2007 deur die Duitse motorvervaardiger Porsche vervaardig is.[5] Sports Car International het die Carrera GT as nommer een op sy lys van topsportmotors vir die 2000's aangewys, en agtste op die topsportmotors van alle tye. Vir sy gevorderde tegnologie en die ontwikkeling van sy onderstel, bekroon die tydskrif Popular Science dit in 2003 met die toekenning "Beste van wat nuut is". [6]

  1. 1,0 1,1 "RSsportscars: Porsche Carrera GT". RSsportscars. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2020. Besoek op 17 Februarie 2015.
  2. 2,0 2,1 "Serious Wheels: Porsche Carrera GT". Serious Wheels. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2007. Besoek op 4 Mei 2007.
  3. "Porsche Carrera GT Specifications" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 19 Februarie 2018. Besoek op 11 Desember 2017.
  4. Larry Webster (Junie 2004). "Porsche Carrera GT - Road Test Page 2: Handling Precision". Photography by Markus Leser. Caranddriver.com. Besoek op 30 April 2017.
  5. "Porsche Carrera GT - Auto Shows". Car and Driver. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2008. Besoek op 22 Maart 2016.
  6. Mike Hanlon (11 Mei 2006). "Production ends on Porsche Carrera GT: the most successful supercar in history". Newatlas.com. Besoek op 30 April 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy